Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 7)

Die Film MEDITERRANEA Refugees welcome „In hierdie intensiewe drama skilder die regissieur Jonas Carpignano [sê karpi-njano] in half-dokumentariese styl die noodlot van twee vlugtelinge wat uit Afrika na Europa kom en met die alledaagse rassisme konfronteer word.” So skryf Michael Meyns in FILMSTARTS. Hy sê verder dat Carpignano in sy werk die prinsiepe „Waaragtigheid en […]

‘n euwel in een se oog ‘n vreugde vir die ander sin die rykes het so baie die armes so min waar is die vloei in die? die rykes klou vas die armes word net armer waar is die balans? miskien het ons bietjie vloei nodig miskien gee n’ bietjie meer miskien kom dit dubbeld […]

‘n Stem roep in die woestyn en skielik sluk die windpomp ‘n droӫ sluk voor hy tot stilstand ruk Warrelende winterwind draai stof en sand om gister se flenters Saamlooppad omdraaipad doodlooppad! Verwronge droombeelde deurmekaar verstrengel lewe teruggedraai omgedraai, weggedraai Die lig groei! die maan wyk! die wolke skroei! Staan ‘n windpomp alleen vernietig verpletter […]

jou rotsbodem she was the prettiest hell I have ever been in; I didn’t mind burning at all – Matt Baker wanneer my hart homself losruk, sy eie paadjie strompel teen rivierbeddings, langs velde van laventel en skreeuend die blou van elke leë hand deur die gange van my wees, net enkeld alleen eggo… en […]

daardie plekkie I won’t give up on us, even if the skies get rough – Jason Mraz al smeer asyn deur die kraak van my lip en spiese deurboor die buiging van my sy, sal ek steeds ooparm oor jou buig… al word hande in skuld gepunt en ek teen rame vasgeklem, sal my voete […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed