Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 12)

Ek dans kaal voet op die grond Waai die sydoek in die wind In myself gevind niemand wat my bind Dans op die maat van musiek Is nie mimiek Dans voor die musiek op hou Dra ek my boodskap uit Ek is vrou lief vir my musiek So het ek gedans deur die lewe My […]

Jacoba Isabella O’Neil 3 September 2015 om 02:14 NM. · DIE HARLEKYN. Wit geverfde gesig met ‘n ronde rooi neus kolle oral in kleure oor jou gesig geverf swart strepe onder die oe wat lyk soos trane in jou klere so kleurvol en punt skoene met ‘n eenvoudige hoedtjie op jou kop waaronder stokkies hare […]

DIE LEWE O moet tog my nie verby gaan ek is ook mens nes jy hard geval maar geen hand wat my kon ophelp vandag is ek siek en alleen moet my tog nie verby gaan ek vra niks net iets om te eet ‘n nuwe koerant of ou kombers so ietsie vir die pyn […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed