Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 5)

HOOFSTUK 3 Hans meld tien voor ses by die roosterkantoor aan nadat hy ingeklok het Die roosterkantoor is n redelike besige plek daardie tyd van die oggend soos personeel van diens af gaan en op diens kom. Die roosteropsteller het nie tyd vir hom nie en maak hom sit op n bankie totdat hy aandag […]

Jy vertel my van die maan se lag wat teen die wimpers van rose slaap van die stiltes wat fluister wanneer die donker gaap dat die son weer môre sal skyn met nuwe krag splinter die lug sag in die stilte van die nag   Wanneer die koue deur krakies van my siel breek my […]

In die glorie van die sonsondergang as sy vuur verwoed oor die hemele span. Die sterre helder begin blink waar die naggeluide rinkink. As die vlamme hoog brand en die hout knetter op die reviersand. Waar winde suis deur droë bome Sing ons harte liedere oor ons drome. Vou vreugde sy arms om my en […]

Ek dwaal soos ‘n herfsblaar dwaal na warmte my hart begin bewe hier waar ek sit op ‘n bank en staar Die lewe is soos ‘n glasbleek stroom mens sien so veel want alles bly nie net ‘n fees in geheel dis ‘n stil ongehoorde droom Dit is in die stil die stil en verregaande […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed