Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 176)

My data-bank My kosbare herinnerings lê veilig en knus in my hart gebêre en wieg sluimerend sag gekussing met die strelende sagte, sussende, doéf- doef doéf- doef tweeslagmaat van my hartpomp se egalige ritme wat sag weerklink in elke polsslag… Net ‘n gedagte- impuls as brug, laat ontwaak ‘n herinnering uit sy sluimer helder en […]

Die val van die blare klink soos verlore note wat hard op die grond val en die wind hamer-en-sekel deur ‘n grys reӫnboog In die tolbos van genade voel ek die hede se stem verhewe my lewe in die branders van mag voel ek God se mag hou oor my wag Kuier my gedagtes om […]

Kroonstad se bedryfskantoor is, soos enige ander bedryfskantoor, die hart en siel wat die wiele aan die rol hou. Hier word die treindiens beplan, trekkrag gereël en die eenheidsverkeer beheer asook toesig oor die trajekte gehou. Die kantoor bestaan uit die beplanner, wat ook in beheer van die kantoor is en wat die diens Bloemfontein […]

Doring boom Die hemel ruim geverf so mooi sal my lewe eendag so mooi kan eindig staan ek en verwonder my almal rustig stil en verwonderd geen gejaag geen geraas geen onmin net die stilte die verwondering van die donker doring bome en die lig wat stadig ondergaan O Heer hoe kan mens nie glo […]

‘n eensaam wingerdstok staan eenkant vervreemd sing elke aand ‘n tranerige klaaglied oor hoe vormloos en vrugteloos sy loot is, maar soms droom hy oor groot stroopsoet druiwe skielik hik-wip hy van die skrik sy wortels word uit sy dop geruk sy takke gesnipper of afgeknip – geplant op ‘n ander lap hy staar langsaan […]

in die wit mens masker word die haat verbreek deur bloedtrane word die groen jaloesie gestop uit die skynheilige wit mens masker gebreek in die wit mens masker word die haat verbreek stuk vir stuk kraak die masker wat seer steek die bloederige wonde word met liefde verstop in die wit mens masker word die […]

DIS EK ‘n Miljoen gedagtes om te prossesseer soos bye dag vir dag loop ek deur veldpaatjies die eina en die ontsteltenis en die dorings grawe sere in my wese en ek vergeet om die natuur om my te sien. Maar, dis ek, die rots nie gekies, nie gevra, net die wêreld wat my slaan… […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed