Klong (Hoofstuk Agt) ©Eduard Smith
Toe die foon lui trek sy keel behoorlik toe. “Wat gaan hy vir Dreyer sê?” “Hello…” “Haai jy. Ek hoor julle is by die huis. Hoekom het jy nie laat weet nie dan kon ek ook deurkom.” “Eh…eh…Annemarie wou jou ouers sien en jy weet mos ek is die aangewese bestuurder. Ek het nie eens […]
Op U woord
Op U Woord As diep donker oor my val vrees verskrikkings my oorval. As golwe van ongeloof die hoop in my wil kom roof. Hoor ek U my naam fluister en Lig verdring my duister. Op U Woord sal ek vas staan op U Woord sal ek voortgaan. Ek slaan my oë op na bo […]
ADELSPREDIKATE
ADELSPREDIKATE [Vervolstandiging van ‘n korter notisie in my resensie van die film, „Die Trapp-familie – ‘n Lewe vir die Musiek.”] Baie duitse familiename begin met „Von”. Meestens is dit mense van adelike afstamming, maar nie almal is adelik slegs omdat hy ‘n „Von” voor sy van het nie. As die familie nie-adelik is, sê hulle […]
Metronoom
smart – is ‘n metronoom wat maat vir maat die siel wegslyt met elke slag die hart verloën smart – is ‘n metronoom ‘n ongenaakbare monotoon tik-tak-tik, sonder selfverwyt smart – is ‘n metronoom wat maat vir maat die siel wegslyt (Triolet)
van rotse
teen suidkus is daar baie rotse lang ente kus met krans tot in see weskus is meer oop sand duin wêreld bruin duineveld vol fynbos kultuur op een rots bou mense hul huise om of oor ander moet hulle gaan golwe van verandering breek rotse saam met wind en water se krag so breek omstandighede […]
hoop wat nie beskaam
waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg waar daar hoop is, is daar geloof waar golwe en sand bymekaar kom vorm daar oor eeue lank strande op strande is daar lewe vir almal mens en dier kry daar voedsel maar nie water om te drink water moet eers ontsout word visse moet ook […]
jy is my sonneskyn
jy is al my sonskyn enigste sonskyn jy maak my bly voel altyd jy nooi as swaar wolke grys en mistig hang is jy my sonskyn my eie sonskyn noointjie jy kan nie weet nie hoe liefling hoe ek jou liefhet wees spyt bring die môrelig en altyd sal ek jou bemin gisternag toe ek […]
bokkie kom terug!
meisie my meisie bly by my hoe lief het ek jou my skat trane snik ek huil vir jou my meisie is op daai trein transkaroo johannesburg laatnag trein se fluit skree seer is my hart het ek haar lief ek huil my meisie los my sy is op daai middernag trein vergewe my kom […]