Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 8)

wanneer tyd jou inhaal weet jy jou beplanning skiet te kort en jy faal wanneer jy die tekens teen die mure raaksien is dit al amper te laat wanneer wil jy ontwaak sal jy wakker skrik mens as golwe jou al oorspoel wanneer die gloed staan weet jy daar is ‘n vuur mure brand lankal […]

sagte wind skarrel om die hoeke blare en tolbosse waai en draai meeue kraai van pure lekkerkry op my duin sit ek in son en braai tussen withuisies heers daar stilte netjiese geplaveide strate skitter waar son om hoeke koeltes gooi oumensies middagslapie geniet oor alles hang daar stille vrede wat self golwe se breek […]

die see lê turkoois blou wat ‘n wonderlike gesig strandlopers nou besig om witmossels te grou vistreilers vroeg vertrek laat blink bane agter hul skemer ontvang hul gul hul het vol nette getrek weskus ekonomie leef visbedryf verskaf arbeid fabrieke werk dat dit beef ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed