Wanneer te veel, te min word
Al wat ek het gee ek nou net vir jou plak dit teen my roep verby die horison waar my hart skuil – want in hierdie siels-stiltes vang ek uurtjies vol vreugde met elke klank van jou gedagtes wat warrel om my hart se hoeke. Om onvolmaakte tjank geluide in groen gras te groei – […]
Dis nie jy nie, dit is ek.
Miskien sukkel ek so om oor jou te kom nie oor wie jy is nie nie omdat jy die beste man is wat nòg in my lewe was nie nee miskien sukkel ek so om oor jou te kom oor wie ek is oor al die reeds gebreekte stukkies van my reeds gebreekte hart weer […]
Daar
Daar Daar waar die son se strale kwyn daar waar die berge blou vertoon daar waar die melkweg oor die veld troon daar waar die maan stil-stil verdwyn Daar wil ek ʼn huisie bou vir my en jou waar ons saam kan stil wees om ʼn vuur of saam kan kuier tot wie weet watter […]
Drome
Drome Die oosterkim se diep-rooi lyn hou belofte dat die nag wegkwyn spoedig sal die son weer skyn en duisternis sal gou verdwyn. Tog in die donker van die nag ‘wyl almal slaap, so knus en sag word drome in die hart gebaar en vars visie geopenbaar. In die sluimer voor die nuwe dag onthou […]
nete
klein goggatjie wat in hare bly mense hare met baie frustrasie eiers op hare wat daar uitbroei gehate teenwoordigheid en las afrika politici is soos nete in kwas kan hul soos nete verwyder word met chemiese skoonmaak middels sekerlik nie so maklik in afrika nie neet klou vas want hy wil nog eet los hy […]
Soos jy
Wie sal my optel as ek val – die smaad van my afskud soos jy? Wie sal my vashou as angs my oorval – en my gedagtes kan aflei soos jy? Wie sal my leer van die maan en see, die melkweg en planete en die suiderkruis – of ligglimmers gee as die aarde vir […]
Ek deel met jou
as dit nie vir papier was nie kon ek nie in diepte spreek nie ‘n pen is aan my gegee waar diepe gevoelens in ink vasgelê kan word die gawe oorspronklik uit my Vader se hand want ‘n roeping het Hy gebring wat aan voleinding geskied soos Sy wil dit deurgee so ek deel met […]
Nag in die Bosveld
blink straal sy ogies terwyl die flits die nag indruis vroeër het hy sy maak kom maak klink die ganse op in die stille nag besef ons die jakkals aan die gang met geweer en al storm hul na buite vanaand verjaag hul die jakkalse gereed maak ons vir die vangs kry hul twee gevang […]
aand gebed
uit my borrel daar woorde uit my hart kom akkoorde gedagtes wat woorde stuur wat sinne broei in elke uur organismes wat lewe skyn wat telkens verlig my pyn wat my oë wyer oopmaak stil my gedagtes aanraak stuur tog U lig en waarheid voordat kom ewige afskeid open my verstand in U lig laat […]