Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 23)

Druk ‘n knoppie om die hek oop te vlek. Sluit die sedan en groet die honde. Organiseer die kospotte Wag vir die hek… ‘n Stem by die deur wat groet in algemeen. ‘Die TV se geraas en kinders se geskree. Hy verkies wingerdsap bo koffie of tee. Een word twee…drie en meer. In walms van […]

Mamma, kyk die berrrrge!huppel haar Heidi-rokkierooiwang vrolik in die straat hulle rys bo die toring van die kerkom rond en om die dorpie af te merk Tandjiesberg, LokasiekopSneeuberg en Spandauskopvorm kloutjies oor die skittergroenvan Kamdeboose eie kroonjuweel vul lewens al van kindertydmet liefde en respekvir wie die Here is vir geskiedenis en mensekultuur oor alle […]

‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is vir ons gegee Ag Here, hoekom? Sodat ons ons kinders kan verniel? Sodat ons hulle kan laat verhonger en doodgaan? Het U geweet wat ek met my kind sou doen toe U hom vesel vir vesel geweef het in my skoot? Het U geweet van my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed