Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 32)

ADELSPREDIKATE [Vervolstandiging van ‘n korter notisie in my resensie van die film, „Die Trapp-familie – ‘n Lewe vir die Musiek.”] Baie duitse familiename begin met „Von”. Meestens is dit mense van adelike afstamming, maar nie almal is adelik slegs omdat hy ‘n „Von” voor sy van het nie. As die familie nie-adelik is, sê hulle […]

teen suidkus is daar baie rotse lang ente kus met krans tot in see weskus is meer oop sand duin wêreld bruin duineveld vol fynbos kultuur op een rots bou mense hul huise om of oor ander moet hulle gaan golwe van verandering breek rotse saam met wind en water se krag so breek omstandighede […]

hier waar hy sit op platkruin van sy duin met blou golwe uitgestrek voor hom tot oor ronde horison is daar vlietende oomblik van skadu wanneer meeu oor sy sitplek gaan so is daar oomblikke waar iemand gleufie van my siel sal ervaar as woorde oor jou sweef woorde wat waarneem jou sien sit in […]

om my waai gras saggies jy het reg gehoor grassies waar net fynbos gewees het is daar vanjaar ook polle gras goeie reën seisoen gewees nou is dit weer verby verbruin my duineveld weer in donkerbuin mooi met kleure waar vog hou grys kleure van vetplante wat grys word in die reën bruin blomme wat […]

STORM Golf oor golf breek oor my gemoed storm broei klotsende stemme slaan vas aan wande breinvoos suig gety spartelende emosies in hartkamers brullend sweepslag brander oor neurone elektriese lading lek aardskuddend in spiertonus spasmaties wriemelende sinne nou onbeheers seekatarms trillend in elk asemteug spoegend swetsend die storm broei uitgewas uitgeworpene neergesmyt in isolasie vergete […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed