Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 41)

my duin word gery deur spoke van ou-plaas rondom jou opstal gaan nuwe paaie morsige ruwe grondpaaie wat stof opgooi reg agter die sinkstoor loop daar een verby waar beeste eens gestaan en voer eet het waterpype lek en vertak oral heen na nuwe plakkershuise wat soos onkruid tussen koring staan teen jou kontoere word […]

somers oggende is so mooi diepblou strek die seewater vroeg warm turkoois gekleur tot oorkant die baai se rand golwe dein saggies kuslangs streep wit op skoon strande deinserige lug kobalt ge-ets met streperige vaalwit wolke my duine-taal is net afrikaans geen ander taal kan dit tog sê gaan haal my swewende siel spierwitte meeu […]

HOOFSTUK 7 Die middag net na twee bring forensies hulle verslag. Volgens hulle verslag is daar geen vreemde vinger afdrukke gevind nie maar het hulle wel klein grond stukkies op die vloer gevind wat deur die moordenaar daar gelaat is. Buite het hulle n spoor gevind waar die moordenaar n oomblik van die oprit afgetrap […]

UILSPIEËLERY Till Eulenspiegel is in 1350 op Mölln in die Duitse Kleinstaat (Koninkryk) Braunschweig in die Noorde gebore – ás hy gebore is. Dit is nie bekend of hy ooit gebore is nie, maar ás hy gebore is, is hy seker ook gestorwe; niemand kan sê wanneer en waar nie. ‘n Vlaamse skrywer (Vondel?) meen […]

Flap-flap oor die veld, met jou lang stert vlieg ek saam oor, lang soepel stingel rimpels van gras Klippe en rantjies flits stil verby spoorloos by storm en drang verby tot by die ewigheid, van liefde verby Sprei die flip-flap sy vlug sweef al hoër die hemel op die wind rimpel deur sy vere van […]

gebore in die maand oktober dorpie met nog net drie huise die bome bot die groenste lower waar reën val uit hemelse sluise kaalvoet oor purper-blou tapyt diep spore getrap in dié maand hele skool loopbaan hier geslyt buite geleef van vroeg tot aand winterkoue kaalvoet gestap in ryp skooltoe met boeksak oor jou rug […]

gister met hoogwater was die strand lewendig branderplank-ryers besig golwe het pragtig opgestaan en sommer strand toe geloop hier en daar was ene te vinnig dan het die plankryer gegly my siel sweef weer vandag op hoogtes onbeperk ver oor horisonne sweef hy oor vragskepe wat kom en gaan wat rotse gruis van afrika na […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed