MY SONNEBLOM
MY SONNEBLOM My mooiste sonneblom in die oggend strale van die son word jy werklik deel van my ek voel jou hartklop hier binne my in jou hart het jy geblom ek soek jou waar die son opkom van hier na daar het ek gegaan my blom het weer by my gestaan my somerblom het […]
MY LEGKAART
MY LEGKAART My lewe is ‘n legkaart op my eie lewenvaart elke stukkie is saamgesit ek het hard vir alles gebid stukkies op die tafel neergesit my legkaart as ek voor hom sit my droomplan wat verby my glip in die mooiste storie vir my toe gezip as ek […]
My Onvolmaakte Liefde
Ek weet volmaakte liefde kom slegs uit die Goddelike hart, maar as dit vir die mens beskore was sou dit my liefde vir jou kon beskryf. Maar nou helaas is ek ook net ‘n mensekind, gebroke in my eenvoud, so ek bied jou my gelapte hart en alles daarmee saam om as jou drastoel deur […]
aandgesang van ‘n heel dag
die vredige stilte van die aandskemer waarin ek tot rus kom omvou my soos koesterende moederarms dit vervloei in harmonie met die dankbaarheid wat vergenoeg heers in my siel oor ‘n dag wat my vooruit gehuppel het wat waar dit nodig was vir my gewag het om in te haal sonder om sy Godsbepaalde tempo […]
Marcel se goue woorde
Amilé staan langs die oop graf. Sy wag dat die kis in die grond afsak. Die wind waai liggies haar hare heen en weer. Sy het niks meer trane om te stort nie. Dis asof haar traansakkies opgedroog het. Twee weke gelede het Marcel laat weet dat hy terug vlieg na Suid-Afrika en hy was […]
Kom Dans Met My
Toe ek jou vra ‘Kom dans met my’ het jy eers skalks geglimlag, het jy toe geweet wat sou gebeur? Toe die musiek begin het jy gewigloos in my arms oor die vloer gegly die eerste dans, dit was ‘n wals, jou oë blink, jou glimlag vrolik het ons oor die vloer gesweef… ‘n aar […]
Waarhede
Die klam grond onder my voete. Die son kom op sonder moeite. Die voëls wakker en uitgerus. Die gras dankbaar vir die dou. Die bye wat in die blomme grou Die nag het getroud sy skof voltooi. Die son het op tyd die maan afgelos. Die bloekom bome staan rotsvas. Die plase dryf die grondpad […]
Hoekom ek hier is
Ek is nie hier om te baklei nie, ek het gekom om jou te haal Ek het gekom om jou te sê dat ek jou mis, en ek wil jou terug hê. Ek mis jou oë se gesprekte. Ek mis jou mond se lyftaal. Ek mis jou hande tussen myne. Ek mis jou asem wat […]
Ek mis jou
Ek val op my knieë jou reuk lê nog in die lakens, my landlyn na jou toe is in die vorm van gebed. Ek mis jou vanaand terwyl die reën saggies dans op ons sinkdak, die druppels se prentjie op die venster herinner my aan dae van gister. Ek mis jou vanaand terwyl my wyn […]
22 Februarie – Vrydagoggend
dis agtuur in die môre en die maan hang soos ‘n wit klip in die lug; duiwe flikkervlerk in kringe – soheentoe en t’rug die kwikstert trippel langs die geute teen die dak; in die ou boom met die skilferbas klou ’n muisvoël aan ’n doringtak van ver af kom ’n kolgans aan (hy vlieg […]