Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 4)

jou naaktheid trek die aandag oral vind ek jou sonder jou blaredrag die koue spierwit grysheid laat my wag om te peins oor hoe jy jou kaal skoonheid dra as aand drag die lipstiffie van die somer se lippe kleef aan die rekmerke van bome se litte boomgomtrane getuig van uitermatige liefdes snitte spreeus wag […]

Soos branders breek die vrae oor die strande van my hart spoel en kolk oor die fyn spoor van jou woorde, waar hunkering verskuilde beelde tussen spasies lees, laat my droom en wens om te weet wie jou afvlerk engel kan wees. © CJ Laing – 20/02/2019

Wat gaan aan? Het die narre oorgevat. Hoe het gebeur? O! maar julle het saam gesteel. Wie ek? Nooit! Ag man kom nou. Wil jy nou aanhou lieg? Maak tog jou oë oop. Dalk sien jy iets. Die ander skapies is net so verlore soos jy. Bê, bê, bê. Dalk is daar ‘n ander oplossing. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed