Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 4)

Ons is lief vir ons reekse, reg? Seisoen na seisoen word ons ingetrek in ‘n denkbeeldige wêreld van politiek, liefde, wraak, vergifnis en gierigheid, en ja, mag. Deur almal is daar altyd ‘n goue draad wat die seisoene bymekaar hou – Lojaliteit, familie, vertroue en, ongeag die probleme, die hoop op ‘n silwer randjie. Die […]

Hoeveel keer moes jy al uitklim om ‘n hek oop te maak? In ons daaglikse lewe het ons gemaklik geword. Ons druk net ‘n knoppie en die hek maak vanself oop. Die nuwerwetse hekke is so swaar dat jy nie eers sal droom om dit per hand te stoot nie. Om nie eers te noem […]

Die groot hout horlosie in ontvangs se wyser slaan oor na vyf uur. Wat ‘n verligting dink Lyndi, nou kan sy huis toe gaan. Dit was ‘n lang dag. Sy wil vinnig by die huis kom sodat sy kan regmaak vir haar eerste afspraak saam met Alex vanaand. Sy neem haar leer handsak, sit die […]

skoon gewas, gewaai deur bitter koue winde skitter my duin vandag van wit sand en skulpe eerlik dwaal my siel oor diep blou seewater met spitse skuim vlokke wat see bedek soos wol dink ek aan dae se etiek om werk met integriteit aan mense te wil lewer wat dit hanteer soos flos sweef gedagtes […]

Van die hand tot tand… hooglopende woorde, vind paadtjies na jou hart vergevolgend…UBUNTU swierig dam. Leeumoedig buig ek bene met n boksie vol nuwe beginne gegloorde goud; sal dit in jou smaak val? want my sakke leeg op die glim – gespandeer, ‘n groot getal. Mooie dame, stap n lewe met my waar rondgesange, rooiappels…jaag […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed