Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 3)

“Welkom, ons het jou verwag.” Ek stap deur die eienaardige voordeur, hande vasgeklou in die voue van my mantel. “Jy mag maar jou kappie verwyder,” sê die brandmaer man. Ek sluk en ignoreer hom. “Hierdie rigting,” sê hy en lei my vinnig deur ‘n donker gang, verby die pragtige trappe wat na die ander verdiepings […]

Kritiek word verwelkom Anders as die meeste van ons is die spieëlvrou baie geduldig. Haar beeld ‘n konstante herinnering van wie jy is, wie jy geword het en selfs jou tekortkominge word onderstreep deur haar. So in die stilligheid is haar teenwoordigheid ‘n vingerwysing en vermy ons haar eerder as die spreekwoordelike wit olifant in […]

Hande Die Here het vir ons liggame met die wonderlikste beweeglikheid en grasie gegee. Dink maar aan ‘n ballerina wat op haar tone staan en, met hande bo haar kop uitgestrek, in die rondte tol. Al haar aandag en energie is gefokus op die danspassie waarmee sy besig is. Sy dans met oorgawe, met elke […]

Winterwoorde Wanneer winterwoorde ontwaak in die arms van ʼn ontslape hart naas brokkelliefde se puin – tref-en-trap galgedagtes ewige letsels van seer regdeur die wese waarin afsku ontkiem Onwrikbaar doelgerig om liefde die hart te belet, rondomtalie spyt en verwyt dawerend in vervoering, ekstaties om voort te leef ©Loretta Szikra 20190627 – Akroniem

goeie môre my vrou kyk hoe nat lê die dou goeie môre my man daar is koffie in die kan alles op my duin inspireer my daagliks om beter te dink en sien al swewend oor die lewe en diep blou see leer ek van alles en nog wat gedagtes wat vorm maak woorde so […]

oor my duin swerf daar ‘n skeppende gees niks is maar net so geskep en laat staan nie alles kan bevraagteken word daar is ‘n rede en doel met elke skepsel daardie doel en rede moet nagevors word alles binne die raamwerk van ‘n mens se denke verder as dit kan jy tog nie gaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed