Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 5)

‘n Paaseier het eenmaal in ‘n tuin agtergebly diep versteek tussen tak en blaar maande lank in wind en weer papier tot vaal verbleik oorgelaat aan die reëlmaat van son en maan smelt en stol Mense beweeg ook met reëlmaat tussen hawens totdat ‘n seuntjie skugter die groot nuwe tuin verken om daar diep tussen […]

– geen siele-sweef geen selfgenoegsaamheid geen eie krag of selfbeeld geen eie-geregtigheid kan dit doen nie – deur die see se gedruis deur branders wat spoel en bruis deur vergifnis wat moontlik word deur wondertekens ervaar is Hy lewend in my siel – ©Teãrlach

– stil wag die meeu op sy kans dan raap hy die mossel op uit die water hoog styg hy op bo die strand en laat val dit op die sand – so lewe elke mens ook maar geduldig, gedienstig gedweë op wag sy daaglikse brood kom seker daarvan maak hy sy lewe – ©Teãrlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed