wag
–
stil wag die meeu op sy kans
dan raap hy die mossel op uit die water
hoog styg hy op bo die strand
en laat val dit op die sand
–
so lewe elke mens ook maar
geduldig, gedienstig gedweë op wag
sy daaglikse brood kom seker
daarvan maak hy sy lewe
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.