Jongste aktiwiteit:

2022(Bladsy 45)

dis oggend donker tasse staan gepak wag vir optel na vertrek punt karre kruip spits verkeer oppad teen sonop na vertrek punt deure waai oop mense, tasse val haastig in toue oppad na vertrek punt elektronika rits oop jou bestaan te beaam ontsluit die toelating na vertrek punt meganiese stem roep straler in ys vasgevang […]

die huiswerk het by skool gebly onaangeraak in die bank lê die baaslose taak ongedaan die vrae onbeantwoord die somme eindig in = die stories dryf ongeskryf werk is ń mors van my rook tyd werkloosheid is mos goedkoper, ala ekonomie op ń hoër graad vermy die snelweg wat spoed na werkplek stotter voort op […]

groepe vorm gewillig om belhamel hormone die gier is van onbelang die trop is al belang groepe beweeg doelgerig na bedwonge pelsier klassiek tot rock solank ons saam dans ek beskou die rondgedans in kampe met ander se drade ek verkies my eie geslote gebied as ń swartskaap

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed