Losgemaak (goud)
Daar waar die berggans sy veer laat val los ek vir jou ‘n laaste wens want my lief, toe jy weg moes gaan het selfs die duiwels in my stil geword in die kaalgestroopte gange van my kop suis die buitepraat van jou stem nog want my lief, as dit maar net sou help […]
Sonder kettings (goud)
Eendag gaan die aarde weer ophou ween haar trane gaan vêrens onder ‘n rots versteen moedersee gaan ons blouberge skoon kom was terwyl mensgode rondslinger tussen roet en as. Eendag gaan spierwit oerstrande ons roep kaalvoet sal ons saamstap een in ‘n groep verby uitgeroeide monumente en geruïneerde stede só sal ons al die […]
Van Soetsappigheid na Brandende Kole
(Woordtelling 1103) Reeds van die vroegste tye in ons Afrikaner se geskiedenis is volksliedjies gesing om ons kinders aan die slaap te sus. “Siembamba” is in 2013 as een van die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye aangewys en het vir die eerste keer in 1927 in Joan van Niekerk se boek, Die Groot […]
Suid Afrika se Stand
storms woed oor ons heen waters vloed met die reën die manne met die mag dink hulle het wysheid in pag die blou wolke breek met ń gesidder donderweer die waarskuwende maaifoelie die mense swets en skel vir die veragtelike spelgreep vlees en bloed stry verwoed vir oorlewing in die sondevloed om die oortreders te […]
Township Stof
in vuil strate tussen rye huisies soek snot neus kinders kos gehalterde brandsiek donkies gras onbedek is hul vuil fondasies dorre somer warrels yskoue hoëveld dwallers skrop die lelik oop en laat Afrika onbedek ń kleure mengelmoes bot bruin, in velle roes en grond rooi, in spaza coca cola embleme reënboë, teen duisende […]
Die Woo-Woo van musiek en klank
(Woordtelling 615) Daar is baie tye wanneer woorde net nie die regte ding sê nie, of dit kom verkeerd uit, of dit word sommer net verkeerd verstaan. Maar wanneer woorde bloot net nie genoeg is nie, kan musiek en klank ook met ons praat, dan nie? Daar is iets aan musiek wat mens se […]
Delictum (Goud)
in die suiwer son kon ieder sien wie het die podium verdien maar toe die skemerskadus daal verskiet die ster se skyn na vaal in die oewermag se maanblomplant se galgehand lê wenkontant en deur haar vingers val daar name wat bloeiend buig in afskeeprame die woordengel staan vraend daar toe veritas dié baster baar […]
Vrydenker (Goud)
gedink daar’s tot in vierkante ook vryheid in hul hoeke vasgesmeë veral daar waar hulle buigend lepellê in ‘n huisie by die see en in die dans van onopgetuite lawwe mense met kleurpalette om die lyf teen silhoêtte van wit mure met rooi stoepe blink gevryf daar waar watte-wit spookasems wolk en deur ‘n priemblou […]
Koue Komberse
in droomhuise lê onmin stil tussen wit warm komberse deur vensters uit onbekende rigtings wink koel briese buite die pad glad teer gesmeer as snel uitweg
Sprokie vir ʼn stadskind
(Woordtelling : 492) Wat ʼn verlies was die afsterwe van Koos du Plessis tog nie. En selfs amper 40 dekades later is daar steeds geen ander sanger wie se liedere my so kan aanraak nie. Om ʼn enkele een uit te sonder wat my aandag vasvang kan seker niks anders wees as “Sprokie vir […]