Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 3)

wat ek kan onthou as ek my geheue vertrou is jou hooghartige uitkyk wat altyd lagwekkend lyk jou selfgemaakte verhoog in eiegeregtigheid geloog die oë nie oop en helder net afkyk en kelder   dan sien ek jou vandag steeds dieselfde en ek lag as leeftyd jou nie nederigheid kon leer sal saligheid jou ontwyk […]

met onbekende gesigte wriemel vreemdes waar geen oog die ander vang   die gewoel gaan aan elkeen ongeerg oor die ander dan vries die oomblik een oog in ń ander   die fraksie van ń sekonde vang eeue oue logos* vas dan spoel dit blitsig weg in die straatgeraas *logos s.nw. 1 (soms met ‘n […]

op grys beton fondasies lê praal vloere vir Gucci* skoene met swart strepe oor wit vloere wit vlekke in swart marmer waterpas glad geskuur   die trajek is boontoe van alreeds hoë vlakke die daaglikse sweet ink nou grafieke wat vandag se prestasie verminder tot môre fondamente   grys beton fondasie blink marmer voorportale vereis […]

die digitale mens raak al hoe meer verwyder van homself kunsmatige intelligensie is nou aan die orde van die dag . eersdaags is die plan om ‘n mens se brein oor te plant in ‘n “AI” robot reeds word baie gemaak van kuns ledemate selfs kuns harte . die voorspellers waag te sê dat die […]

Liefde en trou is pasmaats ‘n basis van ‘n huwelik want liefde sonder trou, trou sonder liefde maak ‘n huwelik grou sonder enige diepte. Maar liefde en trou tussen man en vrou en trouheid aan mekaar kan net suksesvol wees as die huwelik op ‘n sterk fondasie staan. ‘n Fondasie van liefde en trou – […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed