Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 4)

voëls pik pik saad hul oë kyk nooit vooruit, maar knip blink onverpoosd en dis alles vry   insekte vladder oral rond hul oë is kompleks, maar fokus net op vandag en dis alles vry   diere bak in die son hul oë half sluimerend, fokus net op vandag se kos en dis alles vry […]

Soos waters na benede stort U liefde in my siel Aanhoudend sonder ophou, ongevraagd en onverdien Soos stormwaters bruis dit deur die kamers van my hart En reinig dit en was my, skoon van seerkry en van smart   Hoe kan ‘n mens dan twyfel aan die grootheid van ‘n God Aan vertroosting en genesing, […]

Op die langpad na forever Sien ek bossies langs die pad Sien ek distels, dorings, lang gras Voel ek klippe in my hart   Maar op die afdraaipad na êrens Het die blomme opgekom En staan hul pragtig langs die pad kleurvol en in volle blom   Gister was nie nice nie en vandag is […]

Soos die nag my kom toevou in sy donker kombers En die maan begin waghou tussen rooi en ligpers Dan dwaal my gedagters na hier en doer ver Na gister en more en ligjare ver   Dalk is daar te veel gesê oor waar die blou blou berge lê En dalk is daar nog baie […]

Mag ek treur as ek alleen is as die winde om my waai As die lewe en sy dinge met my mors en stokkies draai   Mag ek lag as ek gelukkig is as my beker oor wil loop As die son se goue strale op my skyn soos goue stroop   Mag ek huil […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed