Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 3)

dun staal gerippel rond die roes tenk wat water uit diep grond hou na son hoog gelig in die kou bo gewerkskaf alleen bereikbaar deur leer stelasie te klim sonder hoogte vrese is ek bevry van laer waardes O, om in die winter bo-op die grys grou dun staal te sit in die helder kou

raak hard vat is wen slyp jou geraamte tot ń herkenbare diamand ander is vuil gevlek deur jare se geskrop hul potensiaal is verlore ongeag kaarte van plastiek slyp eerder aan ’n eie animus* tussen al die stukkies gebreekte glas *animus s.nw. (Latyn)
    1 Siel, gees, gemoed, wil, bedoeling. Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

nuwe oë om te sien plekke waar ek kan dien skille val elke dag af vir skeiding tussen koring en kaf grawe my ore om te hoor sonder om met waarheid te toor ingestem op lirieke van lof basuinklanke nimmer dof anker my lippe onthou my van wippe toom my tong so dikwels ‘n los […]

hoereerders belyn strate parlementariërs vervals grade wette word lukraak goedgekeur hofsaak op hofsaak daaroor gevoer meer kommissies van ondersoek voorvader geeste opgeroep hoe – hoe het dit gebeur jannie bring my geweer sy wit lisensie verbeur maar sy groen visier wys nog sekuur ©Teárlach.

op ń vlakte lans ń grondpad sonder enige dorp met net stof as bure staan ń karavaan alleen op ń kruising trek die braaivleis reuk opsoek na honger neuse tussen hier en vêr voorskoot man staan vlytig op as sy rookmis my inkatrol vir ń volmaag sensasie rook seine uit horison fabrieke stuur stinksuur noodseine […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed