Feit of Fiksie : Die Kweekhuiseffek
(woordtelling : 1164) Dit is nie nét die mens en sy misbruik van die aarde wat die huidige klimaatsverandering teweeggebring het nie, al dra ons grootliks daartoe by. In die laaste 800,000 jaar was daar ten minste agt siklusse van ys- en warm periodes, en die laaste Ystydperk ’n skamele 11,700 jaar gelede. Satelliete […]
‘n Wintervakansie is bloot net nie goed genoeg sonder sneeu nie. (Regtig?) Junie Projek 344 Woorde Goud
‘n Wintervakansie is bloot net nie goed genoeg sonder sneeu nie. Het jy al in die middel van die winter voor ‘n warm kaggelvuur gesit en droom. Jou voete knus toegevou in ‘n paar wolsokkies. ‘n Stomende koppie melkkoffie waarom jou ysige vingers vou. Sneeu? Regtig? Wie is nou mal genoeg om dan nog boonop […]
Geraas
geraas se daeraad kom van een klankie wat bou na volle donderweer vurige onderonsies verdra geen ander tesis dit vul net ruimtes met ń gedruis sangers skree herhalend oor rockorkes terwyl ruk-ruk massas vredeliggies brand maak eerder musiek as dié geraas aan opbou is met eie Jesebel
Verspeelde talente
Verspeelde talente geskryf deur Dale Penderis © Onvervulde drome gisters vol spyt verspeelde kanse knaag die siel met verwyt Oorversadigde denke van drome nie geleef bang vir die onbekende dis dinge wat my laat beef Onbewoorde gedagtes my drome lê vas in my kop gesigte van mense emosie belaaid beelde en denke in my siel […]
Die maalkolk
Die maalkolk geskryf deur Dale Penderis © Ek wil vir jou n liedjie sing sonder wysie sonder woorde hiér wil ek my gedagtes bring met geen klavier-akkoorde Ek wil vir jou n briefie skryf sonder ink sonder blaaie oor wat my soms na binne dryf sonder doekies sonder draaie Hoor jy die ritme wat nostalgies […]
die finale rondte
die finale rondte geskryf deur Dale Penderis © My gedagtes is soos n renbaan en gister jaag héél voor môre wil wil deurbreek maar word weer gou ontspoor hede doen sy bes hou gehoorsaam in sy baan maar kruie kort kort slakkegang en betwyfel sy bestaan hoop steek verby en por vir hede aan opnuut […]
hand vol pille
my kind luister na die stem van jou ouers as hulle goeie ouers is, sal hul jou pitkos gee daardie pitkos vir jou oudag, wat jy sal nodig kry teen die tyd dat jy oud word, sal jy wil onthou wat hul bedoel het met die pille vir jou oudag ©Teárlach.
Winterengel red skoolkinders.
Winterengel red skoolkinders. Lien Meiring staan en staar oor die werf van die plaashuis. Die ysige winterwindjie het die gordyne sag oopgewaai en die bleek strale van die son verlig haar kamer. Sy sukkel om helder wakker te word en knip-knip haar oë teen die helder lig. Sy kyk na die pragtige wit skouspel voor […]
Klimaatsverandering: feit of foefie?
Klimaatsverandering: feit of foefie? Die aarde staar ʼn onbetwisbare bedreiging in die gesig – klimaatsverandering! Dit is tyd om ons oë oop te maak vir hierdie werklikheid. Hierdie probleem hou ons toekoms in sy greep. Die vraag is nie of klimaatsverandering ʼn werklikheid is nie, maar eerder hoe ons hierdie probleem gaan aanpak om die […]