Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 3)

  uit duister spelonke van haat ontspruit speeksel van droes laat dit bitter suur droesem na wat harte en senuwees verwoes   uit diepste verlorenheid van gees verskyn duister engele van droes wat kwaad en onreg skuimend skif dan verskyn die skrif aan die muur   laat-winters bring droogte van gees siele verdor in krake […]

Dis winter, dit word koud. koud daarbuite of in jou hart ? Ons almal het iewers in ons lewens die seer van leuens ervaar. Die gevoel van magteloosheid wat by jou tone inkruip en die ongeloof totale verslaentheid wat jou wees vul. Dan praat ek nie van vertroue nie, dit lê aan skerwe daar waar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed