Vuur in my vingers (goud)
Ek skryf en skryf met vuur in my vingers ure vlieg en dae verdwyn die donkerte in soos my woorde vlamvat sin na sin ontplof my pen vol ink my gedagtes gloei soos koeël en ek skryf met letters wat na bo wys in my simfonie van tale skryf ek jou raak skryf ek jou […]
botter-skots
bitter die vernedering ontnugter die verraad in bloedige hinderlaag te sneuwel , die kind van die Noord-Kaap begrawe in grys geskiedenis van vergetelheid maar wraak wat ewige tweifel laat van – wie vertrou kan word wie is bereid daartoe sy geboortereg te verdedig of wie sal tot in sy nageslag lafhartige verraaiers wees en […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 8
ELSIE EN DIE ROOIKOP HOOFSTUK 8 Dis Saterdag, gewoonlik gaan Roelfie saam Roelf of bly by Elsie. Die huisfoon lui en Henna antwoord. Wat ’n gebabbel! Mens wonder soms of hulle ’n foon nodig het. “Mme daar’s moelikgeit by Elsie, groot moelikgeit. Daai Rooi hare is daar, sy het Roelfie by Elsie gaan haal, toe […]
Verward
die redes vir rede lê verspreid deurdie hemeloopte agter ster vormende stofwolke in oneindige ruimte, lig en tyd eie gewoontes ingebroei oor geslagte hergebore in endogenie* sisteme dwing na vore giere uit donker hoeke die redes bou uit mapara stene enerse bouval tuistes in babelse gemeenskappe vir ń brose individuele bestaan die redes kaal van […]
Die Sonsak
soldate draf kamp of oorlog toe oë toe onder stof een vra koeëls ander rus skuldiges skuifel op sement tronkvloer gevang in vuil verlede een vra kos ander rus oumense sukkel asems jaag vlak die kort pad is lank een vra hulp ander rus beeste draf stap kraal en water toe maag en spene skut […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 7
JULIE SKOOLVAKANSIE HOOFSTUK 7 Die naweek vlieg verby. Sommer met die intrap Maandag, lui die foon sy antwoord en hulle eer-ste afspraak vir die Julie skoolvakansie word gemaak, sy was so benoud dit gaan’n stil wees ge-durende die vakansie. “Sommer drie afsprake glo vriendinne. Flora, ek is so bly.” “Waar het hulle gehoor Mme?” “Glo […]
Taal se begraafplaas.
Taal se begraafplaas. As jy vandag die aanhaling gebruik “So waar as padda manel dra” sal paar van die jonger mense jou skeef aankyk. Waar hoor jy nog mense wat praat van babbeljoentjie of waterlander? Babbeljoentjie verwys na hemelbed of bed met gordyne om. Waterlander is ’n term wat gebruik is vir ’n traan. Dit […]
BIE VIR MY HART HOOFSTUK 6
ONVERWAGTE KUIER GAS HOOFSTUK 6 Vroegoggend gaan die hek se sirene af. Dis Roelf se bakkie by die hek. Wat sou hy hierdie tyd van die oggend hier kom soek? Sy is seker Koei is nog ophok. Sy druk die afstandbeheer van die hek. Roelf hou voor die stoep stil en kom die trappies […]