Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 5)

boeppense vol skiet taxis ń kolskoot tussen geel en rooi boeppens alleen skiet motorfietse blits vinning verby oorvol karre boeppense groot kruie trokke versper paaie met breë boude boeppense grom parkeer voedsel dra oorskotte na uitgange boeppense moet ons in trek om net net te pas maar die marge bly klein

  uit die grou verlede styg nostalgiese geure dit wat was in grys kleure spys en drank vir die hede   elke gebeurtenis fotogenies vasgevang laat die kyker verlang verryk jou kennis   geografie van destyds opgeweeg teen die tans gee reisiger nuwe balans oor ervaring eietyds   hart en siel ervaar emansipasie van speler […]

Beste INKers Ek wil julle aanmoedig om hierdie kommentare (kritiek) nie net blindelings te aanvaar nie. Daar is ‘n aktiewe forum waarop (waardeur) julle direk met my kan skakel en alle navrae en/of menings kan rig. Maak asseblief gebruik daarvan. Stuur jou navrae aan inkmoderator@gmail.com Ek kontroleer die epos daagliks en gesels graag met jou oor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed