Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 7)

Storms alleen in my skuiling waar hartseer my beklee verdrink trane in my oë my wonde lê verskeur woeste waters verslaan my in geskarrel tussen branders veg ek vergeefs teen ellende my brose siel kom tot sterwe tyd tik genadeloos verby uitgeput lê ek in stilte hef my bedroefde oë na bo my angsgeskree eggo […]

dié doel is wen kompetisie dié weg baklei is dié metodiek die klein self teenstand verklein val tydelik weg die verloor vrees is vergete in die gil ek wen dan sak die baklei hande sweet spat droog op almal skud blad so gaan lê die stof dié wen en verloor stryd het weer gewen

  ek leef maar ek lewe as vreemdeling   tussen “ektsjoallie” en die “ekzektsjoallie” roep my stem in woestyn van “modernistiese” gebrabbel kan ek skaars uitmaak wat gesê bedoel word met wat ek hul hoor sê   skrynend klink die uitroep op: “O My God” soos jellie hang dit in die lug en op eter […]

SAAM MET DIE WIND Ouderdom is soos herfsblare… eenmaal ontwortel en jy val die hele wêreld vol nes jy dink nou is jy tuis waai die westewind jou ȇrens anders uit. Vanaf die heerlike Laeveld snoesig, warm, groen terug na die soms koue hoëveld wat nou gedoen? “In jou rype ouderdom sal hul jou vat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed