HEMELVAART
Vandag vier christene oor die wêreld hemelvaartdag. Wat beteken hemelvaart vir jou ? Is dit net nog ‘n dag op die kalender of beteken dit in jou geloof iets vir jou ? Hemelvaart, die dag wat Jesus opgevaar het om aan die regterhand van ons Vader te gaan sit. So baie dinge het verander in […]
Op die nuwe aarde (silwer)
Is die mens geskape om net vir ‘n tyd lank al sy ledemate en sintuie te benut, net om dit tot in der ewigheid nooit weer nodig te kry nie ? Die mens was God se idee. Hy maak hom na Sy beeld. Hy spreek hom telkemale aan as “mensekind”. Hy plaas hom op ‘n […]
JOU STEM IS STIL
Die onthou het daardie oggend skeepbreuk gelei gedagtes het inmekaar tolbos gewaai telefoon wat skril skreeu stilte was oorweldigend kaapse storm het in my binneste geword die tyding het my teen die rotse verpletter hoe kon jy gaan sonder ‘n groet gister se gesprek met soveel swygende gedagtes jou gemoed was vol my hart is […]
WINTER
Wat bring vandag die veld is koning ongerep met saadsoldate sonsopkoms wat met ‘n goue mantel groet goeiemôre sê die dag totsiens vir nog ‘n lewe nog ‘n witkruis in treurgrond bloed deurweek die wenakker was dit die einde gemerk met kakiebos die stilte versmoor die heelal ha-di-da vlieg histeries weg mielies staan geboë geknak […]
DIS LEKKER IN AFRIKAANS
Vandag is ons taal nege-en- negentig Jaar oud vandat afrikaans as ‘n taal erken is. Ons onthou ons digters wat aan poësie sekere elemente verskaf het deur indiwiduele sielelewe en belydenispoësie oor eeue heen, maar vandag wil ek hulde bring aan ‘n merkbare vrou. Sy het afrikaans bevorder en ook geveg vir afrikaans. Sharleen Surtie […]
Skuinskyk
binne hang kunswerke optimal gespasieer individueel tot die maksimaal verlig kurator is geklee in haute couture goedkoop wyn vloei vry die volgende stap verkope buite waai die wind om kunsmuseum hoeke trappe styg en val na uitkyk punte veraf druin die dowwe stadsverkeer binne wandel ń kunstenaar alleen tradisioneel in vrot geel met die beste […]
gewaarwording
die gevoel kom en gaan soos bloed, suurstof dra van long tot spier so kom en gaan die pyn ook die euforie van lewe wat soggens vroeg verskyn so asof die sonlig alles wat sleg onaangenaam is, kan verdoof salig die gewaarwording van hernude lewe wat die saad dra van hoop, liefde en geloof […]
JY WEN
JY WEN INK geplaas Ek kyk op na die kuiltjie in jou ken en weet dié rondte het jy gewen, jou stem diep, ryk… laat sewentig jaar se pyne wyk. Jy sit weer die huppel terug in my stap, jou pittige sê-goed en vrolike lag kom lepellê hier diep in my hart. Marthie Joubert
TOT DIE STORMS BEDAAR
So is die lewe TOT DIE STORMS BEDAAR INK My vriend: Jy is besig om die stukkies mens langs die pad op te tel, my weer ’n heel mens te maak deur dit stukkie vir stukkie aanmekaar te las. Ek voel veilig in daai groot hande van jou, want vir ’n rede aan […]