Kosmos… en ons Goud
spookasemwolke borrel omhoog uitgespoeg oor die vlaktes van die karoo hier en daar veg ‘n spatsel geel- ‘n kleur ontploffing op ‘n stofpalet hul gesiggies gedraai na bo sandmaalkolke draai en dans en kartel parmantig om ons heen hier op ons lapkombersie net ek en jy… en ons… alleen ruik die koperkleur van soetlemoen wat […]
Nagmerrie
Ons volk het ‘n ryk verbeelding. Drogbeelde en monsters wat spook. Daar’s ‘n vlieënde skip uit Holland en die duiwel en Van Hings wat rook. ‘n Bruid wat staan in ‘n trourok op die pad na Uniondale. ‘n Man en sy perd op Nooitgedacht wat oor verlore skatte huil. Daar’s Daisy met haar […]
klanke van winter
kermend die windjie se gesuis krakend die boomtakke se geruis deur elke skrefie huil die suid-ooster soos ‘n kind op sy moeder se skouer eenkant onder ‘n duin se kloof staan grysbokkie in geloof dat sonstrale sal kom en blomme sal blom my venster verster reëndruppels versper uitsig wat vaal vertoon winter reën […]
Om ‘n ouma te wees
Om ’n ouma te wees Daar gebeur baie dinge in die lewe wat jou fondamente skud en jou verskrik laat kantel, maar daar gebeur ook dinge wat jou na asem laat snak en jou verdwaas laat terugsit van lekkerkry. Een van daardie dinge wat jou asemloos laat van verwondering, is om ’n ouma te word. […]
Dans van die gode
Die dans van Saturnus vind vanaand plaas onder die donker uitspansel van die hemel. Polsende musiek uit die vulkane van Mars en Venus wat haar sensualiteit aan die Aarde ontbloot. Flikkerende sterre in blink gewaad arriveer op ‘n komeet se rug, Mercurius verskaf die nodige kampvuur met geleende hitte van die son. Die […]
soli
bloedgevlekte vlaktes lê agter ons berge en dale stryd om alleen te bestaan, regeer bloedige voortgesette stryd primum venire prius servivit victa terra – verowerde grond jus soli geboortereg slagspreuke uit gierige monde verskreeu geen balans weinig sola scriptura bitter min sola fide min sola gratia solus Christus vermeng met satanisme wêreldorde wil […]
Takke in Dieselfde Wind
Op ‘n koringplaas langs ‘n nuut gespande draad Staan twee bejaarde bome ewe kordaat In die veld omring deur goudgeel koring gerwe Teen die blou lig is die twee se silhoeët uitgekerwe Ingedagte jaag almal verby na waar hulle gaan Onbewus van die twee bome wat daar staan Hand aan hand is hulle in tak […]
Oupa se groot nood Goud 638 Woorde
Ma wil opsluit Welkom toe. Haar derde agterkleinkind het onverwags sy verskyning gemaak en sy moet gaan kennis maak. Haastig word daar ‘n mandjie met biltong, kaasbroodjies, vye en dies meer gepak. Die oumense glo mos dat daar langs die pad gekuier moet word. Alhoewel die rit Welkom toe slegs drie ure duur, word dit […]
Op gister se spoor
Op gister se spoor lente kruik vol bloeisel-botsels laggend koggel Pierneef-wilger se immergroen verstrengelde vingers speel in saffier-blou maanlig deur gryse haar-kronkel-paaie heen jou glimlag in stilswye (effens) neffens die legkaart van my hart moeg geswoegde oë sing die lewenslied van lief en leed met haar warm kleed moed se dapper-wyn: oud-grashalm-goud ek en jy […]