Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 14)

Tyd Tyd vra nie ñ naam nie.Tyd vra nie vanwaar jy kom nie.Tyd is genadeloosTyd stap aan, sekondes is die treë van tyd. Tyd gee gister, tyd gee nou, tyd belowe niks oor môre nie, dit is dalk net geleen. Tyd vra nie geld nie tyd vra nie vrae nie.. Tyd gun lewe, liefde saam […]

    om elke dag op sy duin te sit die wêreld te beskou denke, gedagtes te vorm wat sin maak oor alles kort iets soos ontvange om reg ingestel te wees reg te sit om tweegesprek tussen sy Skepper en homself te kan voortsit – in gebed en lering nou ten dele maar die […]

    kantate uit lewens opera eers dralend speels dan dringend en fanfare so kom sy stem oor die see suisend en soms woedend oor duin en steeg geveë skoon vee hy nie juis meer mors met alles gooi hier rond tel daar op warrel en verwar almal met sy meëdoënlose sang so is die […]

Lig van more, waar is jou tuiste? Wanneer kom groet jy weer? Gister Se donker het kom intrek maak.Hoop het opgepak, lag het verdwyn.kommer loop deur die strate.. Tot jou koms, sal ek dans in die wind, musiek maak tot jy my kan hoor, Bring tog net ñ bietjie strale saam wanneer jy weer sou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed