deur Koekekranka vir Gedigte Merkers: Geloof/Godsdienstig, Inspirerend, Sosiale kommentaar, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 21 Desember 2017 442 gesien 0 Komentare 0hou van Self bespieëlend Die skeefloop van krappies kan ʼn mens nog verstaan maar skeelheid van ogies staan ‘n mens mos nie aan en die miskyk deur ons van ons naaste se leed is die liefde-gebod wat ons dikwels vergeet Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende