Jongste aktiwiteit:

VREUGDE BUITE MY VENSTER(VIOLET)

Jou fatsoenlikheid mot soos
reendruppels op my begeerte:
ek is stof, die kroon gepars –
jy innemend soos vonkelwyn.

Dit betower my hart, tot barstens toe vol.
Kyk! vars blomme in die lig begin fleur en
teer ontluik :
as ek ek bid, sal hulle soos gebede rank en
na die hemel groei.

O my tuinier, jy wat my so goed versorg,
sprinkel geure aangenaam
en ek drink die liefde rondom ons loot
kwistig uit die rank.

met n bondel van bloeisels uit die kelk –
so onvermoeind pers.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed