Jongste aktiwiteit:

willekeer

–
na weke se onrus
is my duin weer stil
ou kroekie is weer weg
weer vir drie jaar gebêre
hy steel na willekeer
soos iemand wat
die bottel nie
kan los
–
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Theresa het n geregistreerde lid geword

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak