Verlange (Silwer)
Nou tors my siel oor jou seerkry verlies
sukkel op papier om woorde te kies
die vurige verlange te versag
te hunker na iets mooi en nostalgies.
© Zebulon Kochk
3 Kommentare
-

Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Driekie
Jou denkvermoë gaan van jou nog 'n groot digter maak.