geestelike
teenoor die wêreld
staan die geestelike denke
godsdienstigheid bring passie
om bonatuurlike bestaan van God
te erken teenoor die liggaamlike
jou oneindige nietigheid
teenoor die Skepper
te kan verstaan
slegs dan kom
daar helderheid
om jou plek in kosmos
te begin verstaan
te verwerk
hoekom
jy nog
hier
is
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.