Jongste aktiwiteit:

aand gebed

mag hemelse Vader ons hoor
laat golwe van die dag jou omvou
jou hart en siel tot vrede en liefde bring
deur ongestoorde en veilige nagrus
die winde van nag jou saggies sus
naguile se roep jou onrus troos
jakkals se tjank jou nie strem
veraf dreun van onweer
jou gebed is verhoor
elke onreg-pleër
omval en besin
voor Vader
se troon
amen

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed