Jongste aktiwiteit:

aanvaar

.
gelate sit hulle op duine
luister na winde wat verander
elke dag is anders, meer om te aanvaar
meer om net sonder teenstand te absorbeer
dit maak mense wat met kop in die sand
die weer wat oor hul waai ignoreer
alles word aanvaar in blinde
oorgawe aan die bose
ontsag vir die keiser
en respek vir hul
Skepper
nee…
skreeu my siel
respek vir almal
maar ontsag
net vir my
Vader
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed