Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: agterdeur (Brons)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 6 Desember 2020 Aantal woorde: 46 324 Kere gelees 7

die skerfies ek en jy
waarmee ek ‘n nuwe
liefdesmosaïk wou bou
verwond ons, dwing my
weg van jou

laat my dan uit jou arms vlug
hou vir my net êrens
‘n agterdeur oop
sodat ‘n skrefie van jou lig
my pad vooruit kan loop




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    7 Desember 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2020 – OOP-projek

  2. Elmarie Nienaber Van Kampen

    7 Desember 2020

    Baie dankie Anze.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 14

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 271 gaste aanlyn

Bydraes – Argief