
Birth-flower kersfees
Op my blouvlamstoof
keteltrom die pot
vrugtestoompoeding
buite op die feestige eikehouttafel
staan die gemengde braaigereg
rooi krulversierde primula-rose
hang op die kersfeesdisselboom
en die doedelsakmelodie van
‘n magdom voëlgeluide kondig
die kersliggieryke feestyd vrolik aan
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2020 – OOP-projek