Jongste aktiwiteit:

Blinde staar

Die waaiende gras
na die huil van wind
uit ons wye plek wegkarwei
en by die plaashek vir my
engelduif gewag

maar sy het nie teruggekom nie

net ‘n blinde staar
wat is ek sonder haar ?




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed