Jongste aktiwiteit:

Die reënboë sing

Weerkaatsings teen die muur
vertel ‘n storie van silhoeëtte
van die beloftes se uur.

Die reënboë sing ballades
as jy bereid is om te luister
na die fluister van sy serinades.

Volg die glimmer van dagbreek
oor die horison se vlaktes heen
waar die fyngoud skatte versteek.

Die reënboë sing ballades
as jy bereid is om te luister
na die fluister van sy serinades.

© Carla Visser
15.12.2017




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed