Jongste aktiwiteit:

doekvoet

die skaarste hasie
met baie name soos
doekvoet, pondhaas,
boshaas, boesmans haas
en vlei haas

hy woon net in vlei gebiede
van die karoo velde en verder suid
sy voortplanting is anders as ‘n gewone haas
met sy ronde wit ring om die oë
en swart streep oor sy wang

sy dieet van die sappige
blare van buchu en inkbosse
wat langer groen bly in rivier lope
maak sy habitat baie klein
oorlewing baie moeilik

©Teárlach
(Bunolagus monticularis)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed