Eenkeer se liefhê
Dit was nie giggel vlinderliefde,
inteendeel dit was net ‘n diep weet.
– twee mense; net een gees –
Net eenkeer se liefhê…
‘n eon in ‘n epog.
© CJ Laing 09/12/2018
3 Kommentare
-

Woordsmous
See-Jay, min mense kan ware liefde in so min woorde so goed beskryf!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie goeie werk :-)