Ek het vandag …
Ek het vandag vir jou ….
‘n ry spore in die seesand gestap
Elke spoor het gesë
… jy woon hier in my hart
6 Kommentare
-
-
neels claasen
Ai borrels jy het n kort en kragtige en pragtige werk hier
-
Louie
Hierdie paar woorde beskryf 'n leeftyd
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Suzette Strydom
Dit is baie mooi! hou hiervan..