
Elegansie (Brons klas)
rooikroon kraanvoëls dans
oor sneeu bedekte mere
Ume vol in blom
©callie 2018
4 Kommentare
-
-
Loretta Szikra
Mooi verwoord Callie. Jy raak nou gekonfyt met die haikoe ding.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek