waar het jou hart sy swaeltjie gevind
kyk hy vlieg weg in wind,
vir alles wat jou wil verorber
het ek jou oë toegebind
©Morné du Preez
waar het jou hart sy swaeltjie gevind
kyk hy vlieg weg in wind,
vir alles wat jou wil verorber
het ek jou oë toegebind
©Morné du Preez
Jy moet Registreer of inteken om kommentaar te kan lewer.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?