Jongste aktiwiteit:

Gorrel oor liefde

Voorreg om te gorrel oor liefde. Meningsfeit is dat liefde deur lewens ervaring en omstandighede verskillend deur mense ervaar word en gewys word. Voorbeeld is valentynsdag. Getroude paartjie vir baie jare se valentynsdag verskil baie van die onlangse getroude paartjie voor die kansel in die kerk. Saam met voorspoed en tee”spoed het getroude paartjies elkeen ander uitkyk oor liefde behalwe dat hul getrou sal bly oor die belofte tot God en nie skei nie..
Vra vir die getroudes waar die sukses le^ is dit eers die tannie wat sal open met gebed tot God en ook saam God dien. Nie vergeet van dankbaar wees elke oggend vir mekaar en vir lewensjare saam. Gee kans vir die oom dan soos man is ernstig met opmerking..luister en gehoorsaamheid. Die tannie val amper van die stoel af, dan lag die oom. Sien daar is die antwoord, blydskap en vreugde. Vandag is dit gejaag na meer en mooier, vergeet van blydskap en vreugde asook tydsaam met mekaar selfs in natuur of skone skeppingsprag.
Liefde is n’ tema wat mense wat voorbeeld het van jare lank getroud krag en mag gee om daaroor te praat. Deur alles staan in hul vas dat na jare is hul liefde soeter as heuning en kosbaarder as goud.
Afsluiting van mening dat God liefde geskep het dat paartjies dit kan koester, bewaar en respekteer. Sodra ons dit nie vertroetel of aan saam werk nie dan kom die opening in vir die vyand om te verwoes en vernietig.
My pa het elke valentynsdag gelag as ek vra wat hy vir mamma gekry het.. geantwoord dat elke dag en elke maand is valentynsdag anders is daar klaar probleme in die tuin van eden. Jare terug voor ek getroud is saam gelag weer daaroor en reeds toe besef wat my pa bedoel het…
Liefde te kosbaar om weg te gooi, wegtegee aan ander en skade te veroorsaak en hartseer van klein tot groot. Liefde vir jou lewensmaat leer, leef en saam…..




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed