deur Koos Elsum vir Verhale Merkers: Die dood Share: verwante: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 19 Februarie 2020 24 gesien 0 Komentare 0hou van Graf Bottels Gesif, gewas hoogoond gebrand tot wit warm stroom vervorm in bottels, lewens houers. Holtes gevul eens pure plesier lê nou dol leeg wat saam sing in die wind. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende