Jongste aktiwiteit:

Intens Lief

(BRONS)

Ek kan nog onthou,
hoe dit was,
om in jou arms te rus
met my kop op jou bors.
Na intense liefhê.
jou asem teen my hals,
jou liggaam sterk
oor my lyf
gedryf deur
ons passie en vuur.
Die woorde
van jou lippe
soos heuning
wat ek opslurp.
Jou hartklop
in jou bors,
wat my laat rus
in die gloed van
ons vuur.
© CJ Laing 12/12/2018




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak