Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

Jou stem se streling

Ek luister my lief
in die wind hoor ek die klanke
van jou stem se streling,
waar gister nog eggo.

Ek voel my lief
in die warm van die son
jou hand se huiwer
op my hart se seer.

Ek asem in my lief
die aroma van jou siel
wat my sagkens troetel
as die lewe knou.

Ek weet my lief
dat ek jou moet vashou
met my hele psige
want dis jy wat my heelmaak.

4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak