deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Briewe, Dankbaarheid, Hemel, Hoop, Kuns, Liefde, Vreugde Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 31 Augustus 2022 258 views 0 Komentare 0likes Jou tong In jou dagboekfragmente dra jou getoomde tong nie ‘n skerpioen-angel wat my seer steek nie maar die mooiste woorde hy sê ons sal saam floreer met ‘n reënboogbelofte van lewe. © z.kochk Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next